Uitverkoop. Stuur 'n epos na [email protected], daar is ander opsies beskikaar.

Volbloed Vrouekamp aangebied deur Gretha Wiid

Kom raak stil voor God en hoor Sy fluistering vir jou vrouehart. 2 – 4 vroue per kamer (en-suit badkamers). Live praise & worship, hemelse verblyf, feesmaal-etes & die bosveld om jou die hupstoot te gee wat jy nodig het. In tipiese Gretha styl met die Heilige Gees in jou seile, gaan jy lag, leer en loskom op La’WiiDA Lodge. Registrasie vanaf 16:00- 18:00. Kamp begin Vrydag 18:00 en eindig Sondag 12:00